PADAANWYSINGS VANAF JOHANNESBURG

N12 Kemptonpark/Witbank snelweg tot by Bronkhorstspruit/Delmas afrit(R42).

  1. Draai links op die R42 na Bronkhorstspruit.
  2. Na sowat 20km is daar ‘n groot BAJADAM bord links (S25°53.841', E28°42.621').
  3. Ry dan met grondpad en volg BAJADAM aanwysings.

PADAANWYSINGS VANAF PRETORIA

  1. N4 Pretoria/Witbank snelweg tot by Bronkhorstspruit.
  2. Neem die (R25) Bronkhorstspruit (Oos) / Delmas / Groblersdal afrit (Dit is die tweede Bronkhorstspruit afrit)
  3. Draai regs oor snelweg
  4. Na 3,7km draai links by (R42) DELMAS afdraai
  5. Na sowat 8km is daar ‘n groot BAJADAM bord regs (S25°53.841', E28°42.621').
  6. Ry dan met grondpad en volg BAJADAM aanwysings.
 
Who's Online
We have 9 guests online
Share Our Website
Facebook Twitter Google Bookmarks